|
Menu
|
|
|
Social
|
|
|
|
Ek & Oom Doep....
Contributed by
RussellReinhardt
on
Wednesday, 2nd November 2011 @ 11:58:57 AM in AEST
Topic:
anguished
|
21:09:2011....
Ek en oom Doep. Sit op die agter stoep. Ons drink n dop brandewyn. Ek virtel hom van al my pyn. Ek huil nee ek tjank op sy skouer. Dalk sal hy virstaan want vir my is hy soos n ouer.
Dan praat oom doep. My liewe vriend Sjert. Kom kom saal op jou perd. Sit skouer aan die wiel. Kry eers vrede vir jou siel.
Wag ek gooi nog n dop. En magtag man hou op top. En als sal uit werk. After all jy's n ordentleke perd....
RR
Copyright ©
RussellReinhardt
... [
2011-11-02 11:58:57] (Date/Time posted on
site)
Advertisments:
|
|
|
|
|
Sorry, comments are no longer allowed for anonymous, please register for a free membership to access this feature and more
|
|
All comments are owned by the poster. Your Poetry
Dot Com is not responsible for the content of any
comment. That said, if you find an offensive comment, please
contact via the FeedBack Form with details, including poem title
etc.
|
|
|
|